Boesmanland Boerboele

Breeders of boerboels

 

Photo Albums

Puppies


Tans het ons 5 tefies beskikbaar. Hulle sal gereed wees om en by 15 Des om na hul nuwe huise te gaan. Hulle sal gaan op 6 weke vir hul ondersoek en entings en elkeen kry ook n mikroskyfie.

Kleintjies kan geboorte geregistreer word, sodra ons Jane se keuring afgehandel het.

Kleintjies kan gevlieg word van Upington lughawe. Koste R800. En krat waarin hondjie vlieg sal deur my man gemaak word, koste sal ons nog uitwerk, en dan kan helfte ....

View this Album   (1 Photo)
Album created 23rd Nov 2018



Results 1 to 1 of 1