Maloti Wirehaired Foxies

Breeders of Wire Haired Terriers

 

Photo Albums

[View more Albums]

Tin Tin


Tin Tin bly in Ashton.  Hy is koning van die huis.  Ongelukkig is Tin Tin verlede week oorlede.  Soos wat dit 'n ware Wire Fox Terrier betaam, het hy in molsgate gegrawe.  Hy is deur 'n skerpioen gesteek en is ongelukkig dood, maar sal nooit deur sy familie vergeet word nie. RIP Tin-Tin.

Click on thumbnail images for enlargements
Results 1 to 3 of 3   

Back to Photo Albums