Boesmanland Boerboele

Breeders of boerboels

 

Homepage

 

  Contact


Lenie Jooste

Cell 0832368119

Email   joostelenie@gmail.com

 
 
Welcome to www.boesmanlandboerboele.co.za!
 


Boerboele is geteel deur voortekkers aanvanklik om hul vee te beskerm teen roofdiere. Asook om n waghond vir die gesin te wees. Boerboele is baie beskermend teenoor hul huismense en jolaal teenoor die gesin.
 
 Tewe is ook baie beskermend teenoor haar werpsel. N boerboel word geteel vir temperament en krag. N ferm hand is nodig in die grootmaak van n kleintjie en n mens moet altyd konsekwent wees. N vaste roetine is ook nodig. Hulle kan nie alleen gelaat word vir lang periodes nie. n Boerboel moet deel wees van sy gesin en in noue kontak wees met die huismense.
 n Boerboel is dus n waghond, maar in dieselfde asem ook n huishond en troeteldier.
 
 Oorlaai jou boerboel met liefde en jy sal dit terug ontvang in oorvloed! 



The legal stuff


 Our dogs and puppies are registered with SABBS and have a microchip implanted. There are no breeding restrictions.