Hercon Puppies

Breeders of Black Russian Terriers

 

About us

Teler van Scottish Terriers en Black Russian Terriers. Ons klein hondjies word met baie liefde en aandag groot gemaak, dus is hulle gewoond aan mense en is nie bang nie. Ons bly op 'n plaas, en die klein hondjies is op gras en gewoond aan ander honde.

Breeder of Scottish Terriers and Black Russian Terriers. Our puppies are raised with a lot of love and attention, thus are they used to people and are not scared. We live on a farm and the puppies are on grass and used to other dogs.