Pastor-i Bulldogs

Breeders of English Bulldogs



Photo AlbumsPuppies About us Home

About us

Die naam Pastor-i Bulldogs is afgelei van die huis waarin ons woon in die Vrystaatse Platteland. Na baie advies van goeie vriende en die hulp en ondersteuning van 2 uitstekende veeartse en hulle bekwame assistente, het ons besluit om met die telery te begin.

Ons het baie vinnig agtergekom dat bulhond telery bied baie uitdagings en vereis harde werk en geweldige selfdissipline om van die telery 'n sukses te maak. Sonder die nodige samewerking vanuit die hele gesin is so 'n onderneming dus nie moontlik nie.

Ons poog om deur die seleksie van goeie genetika bulhonde te teël wat getrou aan hulle karakter optree en wat goeie huisvriende vir medemens en mede-dier is.

Daar is 'n spreukwoord wat lui: "a House without a bulldog is not a Home!"

Ons plaas gereeld ook fotos op ons FACEBOOK BLAD: Pastor-i Bulldogs. Gaan loer gerus en gee ons 'n "like" om op hoogte te bly van alles wat hier gebeur!

 

0

Dogs for Africa | Powered by Virtual Enterprises / Easy CMS Website Builder    [ Admin ]

0